Skeertuig
Andere advertentie(s) in deze categorie Advertentie(s) van deze verkoper Neem contact op met de adverteerder Breng een vriend of kennis op de hoogte Printen

« Vorige

Volgende »

Skeertuig

Omschrijving:

Die Hov Pod is ontwerp om dit maklik te maak om ‘n skeertuig vir ontspanning te besit. Ons het sopas die tegnologie na die mense gebring. Tot dusver was die meeste skeertuie goeters wat jy self moes aanmekaarsit of waarmee waaghalse reisies gejaag het. Ons benadering is anders, ons fokus op maklike gebruik, betroubaarheid, duursaamheid, en veiligheid. ’n Mens hoef nie ‘n kursus te doen om een te kan bestuur nie, en die Hov Pod se ontwerp is so eenvoudig dat ‘n mens al die basiese metodes binne 10 minute kan aanleer.
Hov Pods sweef op ‘n lugkussing, oor die see, damme, riviere, grasvlaktes, moerasse, sneeu en ys. Hierdie dingetjie gaan orals. Draai maar net die sleutel en daar gaan jy.

Basis gegevens:

Dit artikel wordt aangeboden door: Henry Hurbert Pinkham (0 / # 0) Stem nu Henry Hurbert Pinkham
E-mail: wolf_@lantic.net

Advertentie details

Advertentie id: 4188
Aantal keer bekeken:593
Deze advertentie verloopt: 2009.09.08 (in -363 dagen)
Toegevoegd op: 2009.06.10
Huidige waardering (nadat 0 Stemmen) Stem nu


Slideshow



Volgende afbeelding:

Klik hier voor de standaard afbeelding instellingen
Zoeken